As daar nou een ding is wat lekker smaak en baie maklik is om keer op keer tot perfeksie te braai, dan is dit nou ‘n hele picanha steak. Daarna sny jy hom in skywe na gelang van elke gas se porsie grote. Ek en my gesin braai dit gereeld en as jy dit eers een keer reg gebraai het, sal jou hom altyd perfek braai. Loer gerus na hierdie demostrasie en wys vir jou vriende wat se top braaimeester jy is.
Vir meer great videos en resepte soos hierdie, volg gerus: Kosmeester Kortes